top of page
Daar waar ons speel-speel ons lyfies slim leer
Tjokkerjol Speelgroepie & Naskool 3 maande tot 6 jaar (Gr. R), aparte naskool
Daar waar ons speel-speel ons lyfies slim leer

Ons spog graag met ons geleenthede wat uitstaan elke jaar!
Ouma en Oupa Dag | Skoolkonsert | Moedersdag | Vadersdag
| Kersfees | Skool Vakansie Pret | Juffrou Rochelle se verjaarsdag
By Tjokkerjol maak ons elke oomblik ekstra besonders, sodat dit vir altyd gekoester kan word!
Pappa
'n Dogter se eerste liefde
'n Seun se eerste held








1/1
As jy ouma en oupa se hand vashou,
het jy 'n stukkie hemel in jou hande




1/1
'n Mamma se liefde is
mooier as 'n bos blomme






1/1
'n Oomblik in tyd,
vir altyd op 'n kiekie vasgevang


bottom of page
