Daar waar ons speel-speel ons lyfies slim leer
Tjokkerjol Speelgroepie & Naskool 3 maande tot 6 jaar (Gr. R), aparte naskool
Daar waar ons speel-speel ons lyfies slim leer

Enige 3 dae van die week
07:00-17:30
Enige 3 dae van die week
07:00-17:30

5 DAG OPSIES
5 VOL DAG
Maandag - Vrydag (07:00-17:30)
R4200 p/m
Ontbyt, gesonde middagete en versnapperings ingesluit
R3900 p/m
Ontbyt, versnapperings ingesluit, middagete uitgesluit
5 HALF DAG
Maandag - Vrydag (07:00-13:00)
R3400 p/m
Ontbyt, gesonde middagete en versnapperings ingesluit
R3000 p/m
Ontbyt, versnapperings ingesluit, middagete uitgesluit

3 DAG OPSIES
*Opsie slegs beskikbaar van 12 maande af
3 VOL DAE
Enige 3 dae van die week (07:00-17:30)
R2850 p/m
Ontbyt, gesonde middagete en versnapperings ingesluit​
R2550 p/m
Ontbyt, versnapperings ingesluit, middagete uitgesluit
3 HALF DAE
Enige 3 dae van die week (07:00-13:00)
R2250 p/m
Ontbyt, gesonde middagete en versnapperings ingesluit​
​
R1850 p/m
Ontbyt, versnapperings ingesluit, middagete uitgesluit
Ons Kossies
Ons verskaf maaltye vir maatjies vanaf 1 tot 6 jaar en ligte etes vir naskool. Ons het twee spyskaarte wat weekliks roteer om meer verskeidenheid te bied.

NASKOOL & VAKANSIESORG
R2200 p/m
Vervoer, naskool, vakansiesorg ingesluit - met ligte etes
R1850 p/m
Vervoer, naskool, vakansiesorg ingesluit - geen etes
Kontak ons gerus vir dagbesoeker fooie.

REGISTRASIE OPSIES
-
Kleuterskool Registrasiefooi R1500
​
-
Naskool Registrasiefooi R1000
​
-
Ons registrasiefooie is ’n eenmalige betaling en hoef nie weer betaal te word by herregistrasie nie.
Gesinsafslag
10% afslag op 2 kinders
15% afslag op 3 kinders