top of page
Pastel Paintbrush Marks
Tuis: Welcome
AMI_0391_edited.jpg
Tuis: Our Mission
Tender Aesthetic Vintage Realistic Scattered Pictures Photo Collage Facebook Cover  (1).pn
Painting

Ons Wortels

Baie welkom by Tjokkerjol Speelgroepie en Naskool.

Ons is 'n gevestigde skooltjie in Lyttelton Manor omgewing. Die speelgroepie is geopen in 2011 en is in 'n sentrale residensiële gebied geleë. Ons is 'n Christelike georiënteerde skooltjie vir Afrikaans en Engelse lyfies.

Vandag kyk ons met dankbaarheid terug... 10+ Jaar gelede was on nog in ons babaskoene met min ondervinding, ons het mylpale behaal. Ons het gekruip, opgestaan, begin loop... natuurlik van tyd tot tyd geval, lesse geleer en verder gegroei.

 

Ons moes van perseel skuif want ons skooltjie het van ‘n Speelgroepie gegroei tot ‘n klein voldag kleuterskooltjie. Ons moes selfs ‘n tweede keer trek sodat ons nog meer spasie het vir groei. 


Vandag is ons ‘n klein intieme kleuterskooltjie met ongeveer 40 klein mensies. Ons glo nie in “massa produksie” nie. Ons doel hier is om vir elke kindjie te ontwikkel en te vorm na hul eie identiteit. Elke kindjie ontwikkel en groei teen sy of haar unieke tempo.

 

Tuis: About Us
Pastel Paintbrush Marks
AMI_0221.jpg
AMI_0158.jpg
AMI_0229.jpg
AMI_0168.jpg
AMI_0215.jpg
Children in Indoor Playground

Kwaliteit
Kinder Sorg

Ons glo as ons, ons maatjies laat veilig voel, roetine skep en liefde in oorvloed gee sal ons maatjies blom en optimaal ontwikkel vir die doel waarvoor hulle geskape is.

Ons volg ‘n oulike ontwikkelings met hulle waar ons hulle aanmoedig om so speel-speel alle nodige mylpale en vaardighede te ontwikkel sodat hulle eendag as hulle grootskool toe gaan nie net gereed is vir daardie hoofstuk van hulle lewe nie, maar ook sterk kindertjies is, wat hulleself ken en floreer. 

 

Ons maatjies kom ook selfs na skool terug kleuterskool toe, want al leer ons hulle om selfstandig te wees, probeer ons ons maatjies so lank as moontlik kind hou. So het ons naskooltjie ontstaan, toe ons eerste babas moes grootskool toe gaan, al was dit opwindend en lekker het hulle Tjokkerjol gemis en gevra hulle wil kom kuier. 

Tuis: Programs
Pastel Paintbrush Marks

Komplimente

TJ Komplimente Roll Up Banner.png

KLEUTER
SKOOL

Ons bederf gereeld deur die jaar on tjokkertjies, want dis lekker om te gee en niks terug te werwag nie!

Robot playing with toy

dag besoekers&VAKANSIE PRET

Ons vra geen addisionele kostes vir aktiwiteite vir ons tjokkertjies gedurende ons vakansie programme nie, ons geniet dit om ons lyfies ekstra te bederf gedurende hierdie tyd!

NASKOOL

As jy deel is van ons naskool klas, is vakansie sorg gratis

Robot
bottom of page