TJ TjokDok Logo.png

Ons sien om na jou olike lyfie wanneer jy nie kan nie

TJ - Tjokdok Info Afrikaans_edited.jpg
Boy with Teddy Bear
Line of Colored Pencils

Ontmoet die
eienaar

Rochelle

To play, press and hold the enter key. To stop, release the enter key.

press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom

Eienaar (Mamma van al die lyfies)

TJ - Personeel - Rochelle.jpg

My naam is Rochelle Alberts, ek is ‘n mamma van 3 pragtige kindertjies. Dit is as gevolg van hulle dat Tjokkerjol Kleuterskool ontstaan het.

As klein blondekop dogtertjie het ek groot drome gedroom en gesê… “eendag as ek groot is, wil ek ‘n juffrou wees!” Ek was van niks wat die toekoms inhou seker nie, maar daarvan was ek 100% seker.

Ek het naskool gaan studeer aan die Universiteit van Potchefstroom en my B.Prim.Ed graad voltooi in 2005. Ek het gespesialiseer in vroeëkinderontwikkeling, remidiëring of leerderondersteuning en sielkunde. Ek het skool gegee vir 5 jaar by groot laerskole, maar vinnig besef ek wil betrokke raak met kleiner kindertjies, en ‘n werklike verskil maak in die kritiese vensterperiodes van hulle ontwikkeling. 

In 2011 na my seuntjie se geboorte het ek ‘n klein Speelgroepie begin om my drome ‘n realiteit te maak. Ek het van dag 1 af elke sekonde geniet en geweet dit is my passie en liefde.

 

Dit is waar ek hoort, waar ek groei en waar ek blom.

Elke dag is ‘n mooier hoofstuk in my nuwe boek!

Children in Indoor Playground