3 Dae 'n Week - Halfdag
Enige drie dae van die week
(07:00 - 13h00)
R1500 p/m
Ontbyt & versnapperings ingesluit
(Middagete uitgesluit)
R1700 p/m
Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit
3 Dae 'n Week - Voldag
Enige drie dae van die week
(07:00 - 17h30)
R2050 p/m
Ontbyt & versnapperings ingesluit
(Middagete uitgesluit)
R2200 p/m
Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit


5 Dae 'n Week - Halfdag
Maandae - Vrydae
(07:00 - 13:00)
R2500 p/m
Ontbyt & versnapperings ingesluit
(Middagete uitgesluit)
R2750 p/m
Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit
5 Dae 'n Week - Voldag
Maandae - Vrydae
(07:00 - 17:30)
R3400 p/m
Ontbyt & versnapperings ingesluit
(Middagete uitgesluit)
R3600 p/m
Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit
Naskool & Vakansiesorg
R1400 p/m
Vervoer, naskool & vakansiesorg ingesluit
Kontak ons vir dagbesoeker pryse

Kleuterskool Registrasiefooi R1500
Naskool Registrasiefooi R1000
Gesinsafslag
10% afslag op 2 kinders
15% afslag op 3 kinders

Ons Kossies
Ons verskaf maaltye vir maatjies vanaf 1 tot 5 jaar en naskool. Ons het twee menus wat weekliks roteer om meer verskeidenheid bied
Sop | Muffin | Vrugte | Pannekoek | Ontbyt Pap | Warmbrakke Toebroodjies | Maalvleis, rys & groente | Boerewors / Grillers, pasta en tamaties | Visvingers, aartappelmoes & groente | Russian & Chips
Macaroni & Kaas | Bak en brou op Vrydae

