5 Dae 'n Week - Halfdag

Maandae - Vrydae
(07:00 - 13:00)

R2375 p/m

Ontbyt & versnapperings ingesluit

(Middagete uitgesluit)

R2650 p/m

Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit

GOPR2479.JPG
GOPR2447.JPG

5 Dae 'n Week - Voldag

Maandae - Vrydae
(07:00 - 17:30)

R3275 p/m

Ontbyt & versnapperings ingesluit

(Middagete uitgesluit)

R3450 p/m

Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit

Naskool & Vakansiesorg

R1650 p/m

Vervoer, naskool & vakansiesorg ingesluit

Kontak ons vir dagbesoeker pryse

IMG_3327-2.JPG

Kleuterskool Registrasiefooi R1500

Naskool Registrasiefooi R1000

IMG-20201020-WA0016.jpg

Ons Kossies

Ontbyt Pap

Vrugte

Toebroodjies

Pannekoek

Muffin

Warmbrakke

Visvingers, aartappelmoes & groente

Maalvleis, rys & groente

Boerewors / Grillers, pasta en tamaties

*Bak en brou op Vrydae